Ek het die mans combo.stel bestel en foutiewelik n swart.damesring ontvang. Ek het u kantore gekontak en die korrekte mansring is aan my teruggestuur sonder dat ek enige verdere betalings moes maak. Baie danki vir die goeie en flinke reaksie op my bestelling en navraag. Sal graag ander kleure ook wil sien in u mansreeks sodra dit beskikbaar is.